Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante ...
Kort nadat haar seun se vermeende moordenaar in die landdroshof in Vuwani, Limpopo, verskyn het, is ’n DNS-monster van Virginia Marsberg geneem, maar eintlik is dit net ’n formaliteit.
Paul Schutte (19), ’n talentvolle sportman, is steeds aan die herstel nadat ’n blindedermoperasie skeef geloop en hy maande in die hospitaal was.
Padsterftes oor die feestyd is jaarliks ’n probleem, en een faktor wat daartoe bydra, is dronk bestuurders. Dink jy dit sal help om dit heeltemal te verbied dat mense bestuur ná ’n drankie?
’n Vrywilliger van Wildernis-soek-en-redding (WSAR) het Vrydag die eerste persoon geword wat in een dag op sowel Afrika as Antarktika bergfiets gery het.
Borgtog is verlede week toegestaan aan ’n vermeende dronkbestuurder wat na bewering ’n fietsryer in Kampsbaai getref en doodgery het.
Met Kersfees amper hier, en met my twee grootmens-seunskinders wat huis toe kom, ry ek nou die dag weer stad toe.
Daar word tereg gesê dat ’n mens in ’n oomblik van swakheid onherstelbare skade aan jou reputasie kan berokken.
Fidelity SecureFire (Edms.) Bpk. en die Sinoville Firefighting Association mag voortgaan om private brandbestrydingsdienste in die Tshwane-metro te lewer.
’n 16-jarige seun is dood nadat ’n vermeende dronkbestuurder hom volgens die polisie raak gery het in ’n voorval omstreeks 20:30 in Jan van Riebeeck-rylaan in die Paarl.
Tans is daar nog geen planne om op te tree teen enige van die ministers wat honderde parlementêre vrae nog nie beantwoord het nie.
Die ministers, ook dié van die DA, het veel om te verduidelik en dié verduidelikings moet in die openbaar verskaf word.