Luister hier, boekwurms! Laaste kans deur Marita van der Vyver en voorgelees deur Anna-Mart van der Merwe, is die luisterboek ...
Luister hier, boekwurms! Laaste kans deur Marita van der Vyver en voorgelees deur Anna-Mart van der Merwe, is die luisterboek ...
Die Cape Suites-koshuis naby die Distrik Ses-kampus van die Kaapse Skiereiland-Universiteit vir Tegnologie (KSUT) stel vanjaar 400 bykomende beddens digby die Distrik Ses-kampus aan vrouestudente besk ...
Pres. Donald Trump van Amerika is ’n goeie transaksiemaker, en hy self ook. “Ons sal dus kan saamwerk,” meen pres. Cyril ...
Adv. Jeremy Gauntlett SC KC, een van Suid-Afrika se voorste advokate, het Woensdagaand sy voorneme om uit te tree aangekondig ...
Dit is tyd dat die Sol Plaatje-munisipaliteit in die Noord-Kaap verantwoordelikheid aanvaar vir die langdurige wanbestuur van ...
Engeland is saam met Afganistan, Australië en Suid-Afrika in ’n groep vir die toernooi om die Kampioenetrofee, wat op 19 ...
’n Vrystaatse hengelspan het die algehele tweede plek behaal in die nasionale branderhengel-kampioenskap wat van 14 tot 18 ...
Die Oos-Kaapse departement van gesondheid doen ’n ondersoek na die oorsprong van ’n omsendbrief waarin beweer word daar sal ...
Pres. Donald Trump van Amerika het Ross Ulbricht, stigter van die aanlyn markplek Silk Road in 2011, Dinsdag kwytgeskeld.
Hulle wou net hul braaivleis eet waar hulle Maandagaand in die veld buite Postmasburg in die Noord-Kaap was toe hulle ’n ...
’n Tweejarige kind en ’n man het Woensdag gesterf in ’n mesaanval in ’n Duitse park waarin ’n groep kinders van ’n ...